Moet jy jou ex//kollega//Zuma vergewe?

Jun 20, 2021    Dr Doret Niemandt    #HuisKerk #Matteus6 #snorkel #Jesusleeronsbid

Almal wat ek ken, het wonde. Party is klein — daardie goed wat mense regtig nie so groot ding van moet maak nie. Maar baie keer is dit nie — baie keer is dit groot en ernstig… diep wonde. Moet jy dié vergewe wat dit aan jou gedoen het?

*Vier vandag saam nagmaal... Jy het 'n stukkie brood nodig en iets om te drink.