Waar kry jy jou energie?

May 16, 2021    Ds Dewald Niemandt & Dr Doret Niemandt    #Pinkster2021 #GodseGees #Energie

God se Gees gee ons energie om te bou aan 'n beter wêreld.
Bou aan jou verhouding, bou aan jou familie, bou aan jou wêreld.