Sameswering... 'conspiracy theories' en jou waarheid

May 19, 2021    Ds Dewald Niemandt & Dr Doret Niemandt    #Pinkster2021 #Bouaanjouwereld #GodseGees

Dis nie altyd maklik om ’n samesweringsteorie raak te sien nie, as jy genoeg waarheid met die valsheid meng, dan kan enige een van ons daarvoor val.
Wat kan die Bybel ons leer oor die waarheid en oor hoe om te bou aan jou wêreld?