Welkom by Valleisig gemeente op die web!

ONS EREDIENSTYE:

Eerste Erediens: 08:00
Tweede Erediens: 10:00
T20 Diens: 18:00

WAT GEBEUR SONDAG?

Eredienste:  26 Februarie 2012 om 08:00 en 10:00

Prediker: Dr. Stephan Joubert

Kleuterkerk tydens die 10:00 diens vir 3 jaar tot graad 0 in die Jeuglokaal (Kamer G14)

T20-Dienste om 18:00
Fanie Bolleurs

19:00 “So what” Gespreksgroep in die  seminaarkamer

 


Kliek hier om meer te lees oor ons T20-Dienste

KUIER-MARK

Kliek hier vir meer inligting.

KYK WAT GEBEUR ALLES VOLGENDE WEEK IN DIE GEMEENTE!

Maandag 27 Februarie: 18:30 Gemeenteraadvergadering

Dinsdag 28 Februarie:  – 09:00: Bestuursraad vergadering (Leraars)                                              

Woensdag 29 Februarie: Bybelstudies:

  • 09:00 in die Buitesaal by die kerk en
  • 10:15 te Tina Skukan Kunsgalery, Koedoebergweg.


JEUG

Die jeugbediening staan weer reg vir nog ‘n opwindende jaar. Kliek hier vir meer inligting oor die jeug.

Fanie Bolleurs bied op Saterdag 25 Februarie vanaf 9:00 -11:00 ‘n toerustingswerkswinkel aan vir alle tienerouers en jeugleiers.

Tema:  Effektiewe ouerskap in ‘n negatiewe wêreld. Dit is gratis en ‘n moet vir elke ouer.
Vir navrae skakel vir Leon 082-603-1494 of  Jacqueline 082-451-5633.

Aankondiginge 26 Februarie 2012

Sondag se Eredienste:

26 Februarie 2012 08:00 en 10:00

Prediker: Dr. Stephan Joubert

T20-Diens om 18:00

Fanie Bolleurs

19:00 “So what” Gespreksgroep in die seminaarkamer

T20 Dienste is ‘n nuwe byeenkoms vir Tieners, 20′ers, Thirtysomethings en enige iemand wat gemaklik voel by die byeenkoms. ‘n Gespreksgeleentheid (met goeie koffie) vir jong volwassenes vind direk na die byeenkoms… Continue reading

Welkom by ons nuwe webblad!

Valleisig het ‘n nuwe, meer interaktiewe webblad as ooit tevore…

Wie is Valleisig?

Ons is ‘n NG Gemeente in die Ooste van Pretoria. Hier dien ons die Here. Hier bid en werk ons saam. Hier bemoedig ons mekaar. Hier doen ons barmhartigheidswerk
en verkondig ons die evangelie in ‘n wêreld in nood.  Ons vind vreugde en nuwe geleenthede in die ryke verskeidenheid in ons gemeente en gemeenskap. Hier soek ons saam na die Here se wil vir Valleisig Gemeente. Kom besoek ons op die h/v Tipperary- en Mayostraat, Faerie Glen, Pretoria. Kliek hier vir die padkaart na Valleisig gemeente. Ons Eredienste is elke Sondag gedurende die skoolkwartale om 08:00; 10:00 en 18:30.

Belangrike Inligting:

Kantoorure:

Maandae: 10:00 – 13:00
Dinsdae – Vrydae: 08:00 – 13:00
Tydens skoolvakansies tot 12:00

  • Tel: 012-991-1542
  • Faks: 086-628-6889
  • e-pos: kantoor@valleisig.org.za
  • adres: h/v Tipperary- en Mayostraat, Faerie Glen
  • Posbus 38000, Faerie Glen, 0043
GPS:
S 25 47′ 35,9” E 28 19′ 01.3”