Valleisig Gemeente

Pinkster 2012
Die Pinksterreeks wat deur prof. Hennie Stander aangebied was, was ‘n wonderlike geleentheid.  Baie dankie aan prof. Hennie vir sy besondere manier waarop Hy die Woord van die Here aan ons gebring het.

Die tema was:   ‘n GPS vir ons Geloof

ŉ Tuisgemaakte godsdiens

Wanneer God in jou lewe instap

Geloof het geen handvatsel nie

Om in ŉ vyandige wêreld te leef

Is Christus genoeg, of het ek die Gees ook nodig?

“God meet nie sy genade in teelepels af nie”

Dankie aan al die dames en die manne vir die heerlike sop en broodjies waaraan ons elke aand kon smul. Volgende jaar maak ons DV weer so!

padkaart-landscape

Kyk wat kom!
Opwindende geleenthede wat op jou wag! Moenie huiwer nie, lees en kom!

Ronell Burger se Pitkosgeleentheid – kliek hier vir meer inligting

Bybelskool:18 en 25 April asook 2 Mei om 19:00.Aanbieder:  Dr. Stephan Joubert Tema:  Gebed—Jou stuurwiel of maar net ‘n noodwiel?Koste:  R45 p.p.  (Senior Burgers R35).Registreer voor en na eredienste by die toonbank.Navrae:  Jan Opperman 073-188-5898 of 012-991-2177.

Senior Kenmekaar besoek die Danie de Jager Beeldhou-ateljee, Hartbeespoortdam: Donderdag, 19 April. Kliek hier vir meer inligting.

El-pidá – Dienssentrum vir Pretoria-Oos
Die Dienssentrum word op ’n Maandagoggend vanuit Valleisig gemeente bedryf. Die volgende dienste word verskaf:

Voet– en handsorg  -  deur Madri (bespreek vroegtydig by 076-145-8849.)  Pryse R20 Voetsorg en R20 handsorg. R10 ekstra vir naellak. Indien u versorging tuis verlang, is die prys R70.

Bloedsuikertellings teen R15, inspuitings (arbeid) R5, ooruitspoelings R25 en hemoglobien R20. Pryse is slegs vir ingeskrewe lede geldig.

Smaaklike etes teen R25 vir lede beskikbaar. Skakel vir Judy, (083-325-2102 of 012-991-6316 ) minstens 5 dae voor u die kos benodig. ’n Ekstra fooi van R5 per bord sal gevra word vir aflewering.

Onderhandelinge is aan die gang met verskeie geneeshere vir die daarstelling vir ’n meer bekostigbare diens vir ons lede.

Registrasievorms is by die kerkkantoor beskikbaar. Ledegeld is R120 per jaar.

Kontakpersone: Ds. Piet Marais (083-259-0023) of Marétha Nortjé (012-998-1444 of 082-857-9894)

Aankondiginge 20 Mei 2012
Sondag se Eredienste:

Sondag 20 Mei om 08:00 en 10:00 (Nagmaal)

Prediker: Ds. Christo van Rooyen

16:00 Ruimtesig Wyksdiens

18:00 T20 – Diens

Prediker: Ds. Benja Ferreira

19:00 “So what” gespreksgroep in die Seminaarkamer

Kleuterkerk om 10:00 vir kleuters 3 – 5 jaar in die Jeuglokaal (G14). Skakel vir Sonél Badenhorst 083-676-4484.

Juniors – Gr. 0 – 6: Al die Juniors gaan eers saam met hul ouers kerk toe en verdaag tydens die diens na die buitesaal vir groepbyeenkomste.

Seniors – Gr. 7 – 11:  -   16:30   Kuier in die jeuglokaal;  -   17:00 Kategese

Belydenisklas kom Sondae om 17:00 by die kerk bymekaar. Ds. Benja Ferreira neem die klas waar. Skakel hom vir enige navrae by 012-347-1326 of sel no. 084-873-6736 Leon Smit, ons jeugwerker kan ook vir navrae gekontak word. Sy telefoonnommer is: 082-489-8848.

Pinkster 2012 – was ‘n wonderlike geleentheid.

Die Pinksterreeks se tema was:   ‘n GPS vir ons Geloof

Baie dankie aan prof. Hennie Stander vir die wonderlike Pinksterreeks wat hy aangebied het.

Dankie ook aan al die dames en die manne wat ons elke aand met heerlike sop en broodjies getrakteer het.

Sondag 27 Mei 2012

08:00 & 10:00

Prediker:   Ds. Piet Marais

18:00  Comradesdiens saam met Jan de Wet

Onthou asseblief ons eredienstye vir die wintermaande Junie, Julie en Augustus.

08:30; 10:00 en 18:00

Nuwe Intrekkers:

Baie welkom in die gemeente. Jy kan jou besonderhede na die erediens in die lêer op die toonbank in die voorportaal gaan neerskryf.  Neem ‘n (“Wie, Wat, Waar”) inligtingsboekie en voltooi die nuwe-intrekkervorm wat in die middel van die boekie is, of kliek hier om dit elektronies af te laai en stuur aan kantoor@valleisig.org.za.   Sodra ons die vorm by die kantoor terug ontvang het, vra ons jou attestaat/doopbewys aan.  Phillip & Willa Strydom is by die toonbank vir enige navrae.

Voorbidding word gevra vir:

Johannes Dippenaar, Chrisoleen Duminy, Herman Groenewald, Will Hawley,  Pieter Hamman, Andy Kapp, Olga Ligthelm, Mathilde Lotz, Ina Marx, Phillip Strydom, Donie Smith en Neta Toerien.

Oorlede:   Willie Boeije, Sarel de Jager,  Nicky Roos en Rita Supra.  Meegevoel aan hul geliefdes.

Skakel die kantoor (012-991-1542) indien jy van lidmate weet wat siek is of ‘n krisis beleef OF skryf die besonderhede in die “Siekeboek” op die toonbank in die kerk.

Voorbidding vir die Chinese-, en Koreaanse studente wat die Engelse klasse bywoon asook vir die onderwysers. Navrae: Annette Brittz 012-991-0335/ Josie Kotzé 083-515-4181.

Pastorale bediening: Wil jy graag met iemand oor ‘n probleem gesels, skakel vir Cecilia by 082-375-6716.

Borskanker Ondersteuning: Wil jy graag gesels of het jy net ondersteuning nodig? Skakel Anita Snyders 012-991-2786 of sel: 082-555-2532.

Bid saam met ‘n leraar: Elke Sondag om 09:40-10:00 in die Gebedskamer in die kerk.

Bybelstudies:

Maandae 05:30 vir die Manne by die kerk – Navrae Johan Greeff 083-412-6977

Woensdae 09:00 by die kerk in die Seminaarkamer – Ds. Piet Marais

Woensdae 10:15 “Vraagteken” gespreksgroep (Bybelstudie)  te Tina Skukan Kunsgalery, Koedoebergweg, Faerie Glen

Omgeegroep vir enkellopendes van 35 – 60 jaar. Skakel met Marie-Louise Bakker 083-453-4384 /marielouise_bakker@yahoo.com.

Omgeegroep vir jong werkendes. Skakel Melanie Mayer by 072-127-9339/ mel.melans@gmail.com of Rudi Joubert by 083-717-4099 / hprjoubert@gmail.com.

Nood en Uitreik:

Kombersprojek 2012

Kom neem deel aan ons kombersprojek.  Komberse word aan minderbevoorregtes versprei. Jy kan vir ons ‘n kombers bring, of jy kan ‘n donasie van R100 kontant in ‘n koevert, gemerk “Komberse” in die gleuf op die toonbank in die kerk gooi.  Ons beoog om teen 27 Mei 350 komberse in te samel.  Baie dankie vir jou bydrae.  Navrae Annalie Nel 082-325-8616. Baie dankie!

Klere

Ons samel goeie gebruikte klere in. Plaas asb. in die houtkiste in die portaal.

Borde kos

Dankie vir die borde kos wat ons gereeld elke week ontvang.

Koester ‘n kind projek

Oortollige kleingeld kan in die bottel op die toonbank gegooi word. Skenkings of navrae skakel vir Sinthea de Kock 012-991-1700/082-801-9669.

Tawwe tye trollie

Nie–bederfbare kruideniersware en skoonmaakmiddels word benodig om aan minderbevoorregtes te voorsien. Navrae: Sinthea de Kock 012-991-1700/082-801-9669.

Nood in ons gemeente

Indien jy van enige iemand in ons gemeente weet met spesiale behoeftes (nood), skakel vir Fanie Steyn by die kerkkantoor 012-991-1542.

Skil van groente

Dit sal waardeer word indien enige-iemand elke 2de Dinsdag kan help met die skil van groente.  Bring ‘n voorskoot, mes en skiller saam en wees op Dinsdae 08:00 in die kombuis. Baie dankie.  CFM kookspan

El-pidá – Dienssentrum vir Pretoria-Oos, kook Maandae borde kos vir oudwordende persone.  Bestellings moet voor Vrydae geplaas word by Judy

012-991-6316 of 083-325-2102.  Let asseblief daarop dat daar geen borde kos op Maandag, 30 April, beskikbaar sal wees nie.

Administratief:

Doop 1 Julie 2012:  Indien jul graag jul baba op 1 Julie 2012 wil doop – is die volgende belangrik.  Op die toonbank is daar ‘n doopvorm wat jul moet neem. Kliek hier om dit af te laai. (Maak asb. net seker – daar is 2 bladsye.) Registreer asb. 1 maand voor die tyd by die kerkkantoor. Die doopseminaar is verpligtend en moet op 7 Junie 2012 om 19:00 by die kerk deur albei ouers bygewoon word. (Reël asb. toesig vir jul kind/ers.)  Die doopseminaar vir Augustus 2012 doopgeleentheid vind op 5 Julie 2012 om 19:00 plaas.

Algemeen:

Onthou jy nog 40 Dae van ‘n Doelgerigte Lewe van ‘n paar jaar gelede?

‘n 40 Dae van Gemeenskapsprojek gaan weer in die derde kwartaal geloods word.

Die Tema is:

Saam is ons beter.  Wat op aarde doen ons hier?

Ons benodig lidmate om te help met die projek bv.

Skakel die kerkkantoor by 012-991-1542 en gee jou naam deur.

Advertensies op die agterblad:  Skakel op ‘n Maandag vanaf 09:00 tot 12:00 as jy wil adverteer of stuur op ‘n Maandag voor 9:00 ’n e-pos na:  ontvangs@valleisig.org.za indien  jy ‘n advertensie wil plaas.  Slegs die eerste vier advertensies wat op ‘n Maandag ontvang word, sal geplaas word.  Koste is R60 per advertensie

Pitkos/Padkos: As jy ons Pitkos weekliks elektronies wil ontvang, e-pos asb. jou adres na kantoor@valleisig.org.za

Leë Ink “Cartriges”:  jy kan jou leë “cartridges” na die kantoor toe bring.  Dit word verkoop vir fondse vir die gemeente.

Seniors:

Valleisig Dienssentrum – Maandae om 09:00 by die Kerk. Het jy dalk oortollige wol, bring dit vir ons na die kerk toe – ons brei sokkies, musse ens.

Valleisig Vroue:

Valleisig Vroue 2012 Jaarprogram:  Stap saam huistoe…

Openbaring 3: 20 “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en Hy met My”.

12 Augustus: Vrouedag…Bou ‘n Vrou

Benewens hierdie geleenthede wil ons ook graag iewers in die jaar bou aan jou hartshuis..

‘n Spesiale vroue-bouplan word beplan as geestelike verrykingsgeleentheid …

Die einde van ons huisbou, die jaarlikse afsluitingsfunksie beloof om met die deur wyd oop te wag vir elkeen wat wil instap…

Lg. twee geleenthede se datums sal bekend gemaak word sodra dit finaal bevestig is.

- “Home is heaven for beginners”. Charles Parkhurst

Ronell Burger bied vanaf Februarie weer ‘n Pitkosgeleentheid vir Valleisig Gemeente aan:

Kom ontvang by elke Pitkos-geleentheid hierdie Goddelike skatte.

ONTHOU – dit is – VIR JOU!

Koste: R180 vir die reeks.

Tyd: 19:00

Plek: Buitesaal, Valleisig Gemeente

Tema: Vir Jou…

Weet jy dat die Here

vir jou – uitgekies het;

vir jou – waardig ag;

vir jou – nodig het;

om ‘n verskil te maak in Sy Koninkryk?

LW  Hierdie jaar kom staan Hy: VOOR JOU om VIR JOU die gawes te gee om jou toe te rus.

Pitkos program vir 2012

23 Mei -               VIR JOU – Vrede (Joh. 14:27)

25 Julie -             VIR JOU – Hoop (Kol. 1:5)

22 Aug -              VIR JOU – Genade (1 Pet 1:10)

19 September -  VIR JOU – Versorging (1 Pet 5 : 7)

24 Oktober -       VIR JOU – ‘n Nuwe Naam (Open 2:17)

Kersfees is… Geboorte-Tyd
Kersfees is… Geboorte-Tyd

deur Fanie Steyn – +27824411500 – fsteyn7@gmail.com

Onthou jy nog toe jou hondjie babatjies gekry het… hoe opgewonde jy was toe jou Ma jou alles vertel het en die babatjies gewys het.

Jy kon nie wag om die klein ou dingetjie in jou handjies vas te hou nie.

Die geboorte is gou vergete en die hondjies was die vreugde.

Geboorte en nuwe lewe…

Maar… as daar ‘n nuwe boetie of sussie gebore word, is die vreugde en belewenis net soveel meer.

So – “gebore” bring lekker tye.

Lag, vreugde, vertroeteling, versorging, speel, cuddle.

Dit gaan om die nuwe lewetjie wat in jou lewensruimte ingekom het.

Geboorte en nuwe lewe kan in een papiersakkie ingeskuif word. Geboorte is die finale gebeure van die swangerskaptyd.  En… jy sien mos daarna uit!

So was en is dit met die babatjie Jesus wat gebore is.

Jesus het vreugde gebring. As jy mooi dink, het Hy ons kom vertroetel, versorg. Hy druk ons teen hom vas en gee liefde.

Die belangrikste is, as ons sy kind word, dan word ons mos weer/nuut gebore. Daaroor skryf Johannes in hoofstuk 3:3.  Jesus sê vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

En vers 7: “Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: Julle moet opnuut gebore word nie.”

My geestelike wedergeboorte bring dan mos in my lewe ook nuwe lewe. Dis die belofte van Jesus, dat ek wat in hom glo, dan die ewige lewe het.

Jesus se geboorte – wat ons met Kerstyd gedenk – hou dus baie meer in as net die dag op die kalender.

Voor-verlede week se Pitkos oor die Pakkie-Tyd het juis gesê dat mens vreugde aan mense om jou gee, maar die groot present is om vir Jesus ’n pakkie te gee wat jy nie kan toedraai nie.

Kersfees maak jou bly!

Jy kan ander mense bly maak deur Jesus self en sy liefde oor te dra.

Dit alles laat my dan bid:

Die wonderlikste wat ek kon kry – Here – is die Groot geskenk wat ook vir my aarde toe gekom het deur die geboorte van Jesus.

So baie dankie! ! !

Ekke.

Geskiedenis van die Gemeente
Valleisig het op 29 Oktober 1989 afgestig van ons moedergemeente, Pretoria Faerie-Glen.

Ons Gemeentesentrum is feestelik betrek op 23 April 1994 terwyl ons gedenktuin, funksionele Jeuglokale, administratiewe kantore en onderdak kuier-areas in Januarie 2005 die volgende fase van bouwerk afgerond het.

Ds Andries Louw (1989 – 2004) is ons baanbreker-leraar wat die gemeente begin het. Daarna het dr. Jurie Schoeman by ons aangesluit (1990 – 1997) en met groot ywer die gemeente platgedraf (die Comrades ook.) Dr. Dirk Human (1992 – 1997) het by ons gegroei van proponent tot teologiese dosent. Dr. Adriaan van der Wart (1994 – 2006) se kunstige, kleurvolle loodglaswerk vang die oog in ons liturgiese ruimte.

Ds. Deon van der Berg (1998 – 2008) het die passie en wiele van evangelisasie laat rol en was uniek gekwalifiseerd om die jaarlikse Argus fietstoer-erediens aan te bied.

Dr. Stephan Joubert (2003 – 2004) het ons kom seën met sy besondere inspirasie uit die Woord.

Ds. Johan de Witt het as Gemeentebestuur die gemeente se ratte baie effektief aan die rol gehou saam met ons vriendelike en bekwame personeel van die Kerkkantoor – ’n rol wat tans deur ds. Fanie Steyn vervul word.

Ds. Izak du Plessis was leraar van Valleisiggemeente vanaf 2006 – 2010.

Die huidige leraarspan bestaan uit di. Christo van Rooyen (1998), Piet Marais (2006) en Benja Ferreira (2011) wat saam met die res van ons Gemeenteraad die gemeente begelei om God se Wil vir Valleisig te soek.

Efesiërs 4 : 18: “Mag jy in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag jy sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan en mag jy heeltemal vervul word met die volheid van God.

Valleisig Gemeenteraad

Die Gemeenteraadslede is:

Voorsitter – Kobus du Toit

012 997 5915 of 083 377 4603

ilze@woodlandsnet.co.za

’30 tot 45′ – Deon König

082 331 0660

deon@konig.co.za

Jeug – Leon du Plessis

082 603 1494

lduplessis@ppc.co.za

Gemeenskap: Sending – Chris Thirion

082 544 0779

natalie.thirion@gmail.com

Gemeenskap: Barmhartigheid – Kobus du Toit

083 377 4603

ilze@woodlandsnet.co.za

Bestuur en Beleid – Klasie Cronjé

079 524 8235

klasiec@vodamail.co.za

Kommunikasie – Vakant

Opleiding – Benja Ferreira (sameroeper)

084 873 6736

benjaf1102@gmail.com

Seniors – Yvenna Hough

082 737 7367

yvennahough@iburst.co.za

Gemeentesorg – Michéle Meyer

082 787 1988

Leraar: Gemeenteleier – Christo van Rooyen

083 422 3000

cvrooyen@valleisig.org.za

Leraar: Senior Bediening – Piet Marais

083 259 0023

piet@valleisig.org.za

Leraar: ’30 tot 45′ en Gesinsbediening – Benja Ferreira

084 873 6736

benjaf1102@gmail.com

Bedryfsbestuurder: Fanie Steyn

082 441 1500

uitamp@valleisig.org.za

Doopbeleid- en Doopvorm
Doopbeleid

Bankbesonderhede
Rekeningnaam: NG Gemeente Valleisig

Absa Tjekrekening

Rek no: 1630170741

Takkode: 632005

Maandelikse bydrae kan op 3 maniere geskied:

Debietorder

Elektroniese betaling

Koevert wat gepos word

Vir elektronies betaling, word jy vriendelik versoek om jou voorletter en van asook jou lidnommer wat jy by die kerkkantoor kan kry as verwysing op te sit.  Stuur bewys van betaling na finansies@valleisig.org.za of faks dit na: 086-628-6889.

Welkom by ons nuwe webblad!
Valleisig het ‘n nuwe, meer interaktiewe webblad as ooit tevore…