'n Gebed vir nightbirde
Jun 13, 2021 • Ds Dewald Niemandt • #HuisKerk #Matteus6 #Jesusleeronsbid
Daar is tye in ons lewe wanneer een ding (bekommernis/uitdaging/krisis) al ons tyd, energie en gedagtes vat... dit raak so groot, dat ons niks anders meer kan raaksien nie. Begin deur hierdie gebed te bid en daardie ding op die regte plek te sit.